Showing posts with label My Gebed vir 'n Boer. Show all posts
Showing posts with label My Gebed vir 'n Boer. Show all posts

Sunday, March 12, 2023

MY GEBED VIR ‘N BOER DRIE – word deel daarvan

ʼn Liefdadigheid- en deernisprojek deur Ns. Skrywershuis.


KOM SKRYF SAAM
 – skryf ’n kortverhaal, gedig, prosa, storie of ’n gebed.
TEMA (nie verpligtend nie):
DEUTERONOMIUM 8, verse 6 – 10: “Jy moet die gebooie van die Here jou God gehoorsaam en sy wil doen. Jy moet Hom dien, want Hy sal jou in 'n goeie land bring: 'n land met waterstrome, met fonteine en riviere wat in valleie en berge ontspring, 'n land met koring en gars, wingerde, vyebome en granate, 'n land met volop olyfolie en heuning, 'n land sonder armoede, waarin jy genoeg sal eet en niks sal kortkom nie, 'n land waarin daar volop yster in die klippe is en waar jy kan koper delf in die berge.
“Telkens wanneer jy genoeg geëet het, moet jy die Here jou God dank vir hierdie goeie land wat Hy aan jou gegee het.”
Suid-Afrika is selfs meer as net koring en gars, wingerde, vyebome en granate – dit is ’n land wat deur die geskiedenis God dien. Dit is die Skepper van hierdie land wat steeds voorsien deur die hand van die boer en sy werker. Sy ware en gelowige volk sal Hom nie versaak nie en sal bly by elke belofte aan Hom en dít wat Hy van ons verwag.
Skryf vir ons jou kortverhaal, gedig, prosa, storievertelling, gebed met hierdie Bybelgedeelte in gedagte. Skryf oor wonderwerke terwyl ons ook aan die boer ons dankbaarheid bied, want as ons die boer bedank, bedank ons God – en as ons God bedank, bedank ons die boer.
Hierdie boek is gemik om aan ons boere, werkers en slagoffers van plaasaanvalle hulp te verleen. Die wins van verkope word aangewend om traumaberading aan slagoffers van plaasaanvalle te bied.
JOU BYDRAE MAAK ’N VERSKIL
Hoe gering ook al, elke woord en sin maak ’n verskil. Jy kan daardie verskil maak om ook deel te neem.
KOSTE R100 per inskrywing (bankbesonderhede verskyn hier onder)
STUUR JOU BYDRAE AS VOLG
  1. Stuur jou inskrywing(s) en bewys van betaling aan bets.adminco@gmail.com
  2. Gebruik jou naam en van as verwysing vir betaling.
  3. Sluitingsdatum vir inskrywings is 31 Augustus 2023.
  4. Daar is geen beperkings op die aantal inskrywings per persoon nie.
  5. Woordtelling vir kortverhale is ongeveer 1500 woorde (maar ons is nie streng beperk nie)
  6. Geen limiet op woordtelling vir gedigte nie.
BANKBESONDERHEDE
  1. BANK: Capitec Bank
  2. REKENING NAAM: Gebedeboek Drie
  3. REKENING TIPE: Spaar
    REKENING NR: 2089070877
    BANKKODE: 470010
  4. VERW: Jou naam en van

Wednesday, November 9, 2022

Newsletter no 20: Collaborated Gratefulness


Dear friend,

"If everyone is moving forward together, then success takes care of itself." Henry Ford

This year is almost at an end.

It was a year of challenges, new experiences, and a deepening of my faith. Through it, I had discovered that I am stronger and more resilient than believed. I don’t think we appreciate that fact enough about ourselves.

Being resilient teaches us to endure with the goal in mind. To stay on course even when the ship is bounced around with raging winds against us and strong currents that threaten to pull us underneath the surface. Thank God for the anchor of hope that keeps us upright.

I've learned to look at the bigger picture than what I'm seeing right now. Once our eyes are fixed on the goal, no judgment or condemnation can touch us. Through my creativity, I have learned to be ignorant of the impossibilities and open for the changes it brings.

The year was filled with small surprises and wonders that became a beacon of hope. My pen (keyboard) diligently writing as more words are strung together. To complete stories, articles, and short stories for my blog and groups I belong to.

Through collaboration, I could add six more books to my growing list. I am extremely grateful for each of these blessings. I am humbled and deeply touched by each book that was published. Skakels van ‘n Ketting 1 & 2 are devotional books by Driekie Grobler. Kloof and ‘n Tiekie Romantiek are short stories and poems by Myra Lochner. Ink in Afrikaans is a short story bundle, and the sixth book is My Gebed vir ‘n Boer. All written in my native tongue.

My Gebed vir ‘n Boer Boek Twee can be ordered at Ns. Skrywershuis. It is a charity project for the families of murdered farmers in South Africa. A lot of work has been done to bring this to publication by Nico Schamrel. Anneline Kriel is the patron of this project. She was Ms Universe in 1974 and very active. A beautiful woman, strong and vigilant that we are all proud of.

Another wonder that happened was the reading of my short story, Verlore Gisters by Floris van Zyl on Die Waarheid online radio. It was written during a mini competition, Skryf jou Storie Facebook group.

To those on my list, if you are an Afrikaans speaking person, no matter where you live in this world, you can enter the competition here: Die Grootste Skryf Kompetisie. If you know an Afrikaans speaking person, share the link with them.

In this year I also began a new Facebook group: The KreativPreneur Club and I want to invite you to join. It is a holistic platform created for creatives to encourage and support one another.

I trust that 2022 was a good year for you and that your faith and hope have grown.

I want to bless you with part one of my book, Love at War, which you can download here:

Author’s Lead Magnet and the Introduction to Release Your Creativity.

Part of The KreativPreneur brand is to begin a new business and create new products. I have partnered with my daughter Odette and am excited about the new venture.


This was birthed when I was looking for a wedding gift for dear friends. I wanted it to be something exclusive and created the couple's journal. The rest was about making it workable, the step my daughter fulfills perfectly.

A great thank you to her for always supporting me in all I do.  

The Couples Journal, complete with flash cards for the newlyweds.

Each book is individually made and available in Afrikaans or English.

There are 52 x Flashcards in a separate box made from MDF wood.

The one in the picture is an A4 Landscape journal with 300 Pages, but it can be altered to fewer pages to accommodate your requirements or resized to an A5 book.

It is printed on personalised paper for an added touch with enough space to add pictures of the couple’s journey.

Email me at lynelleclark@gmail.com if you are interested in such a gift for a couple or for yourself.  

Do visit my store and sign up for my newsletter to keep up to date.

 

Tuesday, November 8, 2022

MY GEBED VIR ’N BOER TWEE – nou beskikbaar!

 


MY GEBED VIR ’N BOER TWEE – nou beskikbaar!

Ondersteun Ns. Liefdesdiens met die aankope van hierdie unieke boek en dra so by tot ons liefdadigheidsfonds.
Inkomste uit die verkope word aangewend om professionele traumaberading te bied aan slagoffers van plaasaanvalle.
Ons boere is die produsente van ons land en voorsien ons van kos op ons tafels. Kom ons help hulle wie hulp nodig het.
Elke boek word gedruk uit die verkoopprys en wins word dan aangewend vir ons goeie doel.
INHOUD Die boek bestaan uit ’n versameling pragtige kortverhale, ware verhale en vertellings, kosbare gedigte, gebede en stories oor onbekendes. Dit dek die hele Suid-Afrika met bekendes en onbekendes wat bydraes gelewer het. Die boek bevat ook broodresepte.
FORMAATsagteband
BLADSYE 445
PRYS R300.00 (sluit paxi posgeld in)
ISBN 978-0-6397-2894-0
BESTEL PER E-POS bets.adminco@gmail.com
HOE OM TE BESTEL
1. Dui aan hoeveel boeke.
2. Verstrek die adres van jou naaste Pep Stores in jou e-pos.
3. Verstrek jou selfoonnommer (jy ontvang ’n boodskap wanneer jou pakkie gereed is vir afhaling).
4. Heg jou bewys van betaling aan by jou e-pos.
5. Gebruik asb. net jou NAAM EN VAN as verwysing met elektroniese betaling.
NEEM KENNIS
1. Ons kan nie bestellings prosesseer as al die inligting, soos aangevra, nie verstrek word nie.
2. Enige bestellings na 10 Desember 2022 sal in Januarie 2023 versend word.
3. Ons kan nie verantwoordelik gehou word vir verlore versendings nie (Paxi is beslis die beste en ons het geen probleme in die verlede gehad nie).
4. Ons maak NET GEBRUIK VAN PAXI en NIE koerierdienste nie.
INDIEN JY MEER AS EEN BOEK BESTEL
1. Indien jy meer as een boek bestel en na een afleweringsadres gestuur word, betaal jy net R60 paxi en vir elke boek R240.00. Byvoorbeeld: 4 x boeke = R960 + R60 (paxi) = R1000.00. Meer as 5 boeke sal die aflewering R80.00 beloop.
BANKBESONDERHEDE
BANK: Capitec Bank
BANK KODE: 470010
REK NO: 1736577741
REK NAAM: NS Act of love
Spaarrekening
JOU VERW: Naam & Van

Pointers on how to navigate through this life.

  A Sixty-year-old’s Perspective. As we become older, it’s easier to look at life and what we have learned because we look in retrospectio...